Yda and Frida
I really didn’t expect THIS! Was wonderfully surprised. Very authentic and tuned in therapists. A definite top-of –my list! Here in Pretoria?! Thank you!
|
| |
|
| |
Cynthia Caldeuri . New York
The experience here was like no other, relaxing and peaceful. Your staff was very friendly, attentive and the treatments were exceptional.
|
| |
|
| |
Nyc. New York
Girls - the whole experience with the spa was wonderfull. Great place great people great treatments. Keep up!
|
| |
|
| |
Cindy Nell
Baie dankie vir 'n heerlike ontspannende dag! Wonderlik!
|
| |
|
| |
Lara Blignaut
Beslis die ongelooflikste prys wat ek gewen het. 'n Onvergeetlike eerste!
|
| |
|
| |
Marisa en Louis
My lewe lank al droom ek van 'n dag by die spa. Ek het nooit besef hoe wonderlik sulke bederf kan wees nie. Dit is my beste verjaarsdag present ooit!
|
| |
|
| |
Unita Hanekom
30 May
Betesda is the best spa that I have ever been to – from the small things, like the therapist opening the shower for you (there are just too many to mention), the very stylish environment and hospitality, the great food and the most important the treatments, which were all excellent! You guys are great and I will definitely be back.
|
| |
|
| |
Melanie & Pietman Terblanche
Dit was regtig baie lekker, julle het die vriendelikste personeel en die plek het ‘n ongelooflike atmosfeer. Baie Dankie
|
| |
|
| |
Zino and Mirell Ventura (Mr South Africa 2008)
We have both been to many spa areas around the world and Spa Betesda was definitely one of the best!!
|
| |
|
| |
Elda Meyer
Gevoel soos die 7 de hemel !! Baie dankie vir die lekker bederf!
|
| |
|
| |
Meo Montshing
Not a spa person, but converted today. Love it!
|
| |
|
| |
Brett and Sanet
Wonderful, relaxing, tranquil. An amazing experience . Wow ! ! !
|
| |
|
| |
Thabang and Mike Tshehla
A great place to recharge, wil recommend for others as well . And guys……..you rock.
|
| |
|
| |
Jo – Lize Uys (Mev SA 2007)
Dit was beslis n ‘ glimpse of heaven ’. Die masserings is fantasties . Baie dankie vir die lekkerste bederf!
|
| |
|
| |
Cobus en Michelle
Julle is n groot bederf, die décor is pragtig, die uitsig asembenewend en word slegs oorskadu deur die wonderlike diens.
|
| |
|
| |
Vincent & Jo-ann
As die ontvangs, vriendelikheid en ervaring by die Hemelpoorte soos Spa Betesda is, was ons vandag in die Hemel. Baie dankie dit was wonderlik!
|
| |
|
| |
Jannie & Siegrid
Baie dankie, dit was 'n ongelooflike ervaring en ongelooflike dag, van die eerste tot die laaste behandeling.
|
| |
|
| |
Usinda & Charlotte
It was a divine, awesome, breathtaking experience we had today. I'd highly recommend it to anyone who would like to unwind & renew the body.
|
| |
|
| |
Anna Ferreira
Dit was 'n wonderlike ervaring, so 'n rustige atmosfeer en strelende musiek, baie professionele behandelings.
|
| |
|
| |
Racheal Njoroje
Thank you very much for providing an environment of peace, tranquility and absolute pampering!
|
| |
|
| |
Esmé
If heaven is anything like this, I want to go now! Thanks, Well done!
|
| |
|
| |
Andri Dare
Baie dankie! Dit was uitstekend! Altyd lekker om vriendelike, effektiewe diens te ontvang!
|
| |
|
| |
Louis & Shirazaan
10 October 2007
Thanks for the consistent quality. Spa Betesda is getting better and better all the time!
|
| |
|
| |
Dieter Voicht (Mr SA 2007)
4 July 2007
Ons het nooit kon droom dat ons so bederf kon word nie. Dit was fantasties, die ervaring onvergeetlik.
|
| |
|
| |
Deidre en Linda
1 June 2007
Dit was asemrowend lekker! Julle mag maar! Dankie!
|
| |
|
| |
Veronica en Izelle
17 May 2007
Ons wil nie huistoe gaan nie! Ons wil nog hê! Baie dankie!
|
| |
|
| |
Antoinette
5 May 2007
Whooohieee! Gaan dit definitief 'n maandelikse instelling maak.
|
| |
|
| |
Mariana & Juan
4 May 2007
Baie dankie vir 'n wonderlike bederf! DIt was baie proffesionele diens en die kos was onvergeetlik lekker, veral die poeding. Ons voel soos ander mense, absoluut sonder stres.
|
| |
|
| |
Christo en Carla
2 May 2007
Daar is nie woorde om dit te beskryf nie, die personeel is 200% proffesioneel en bekwame "relax therapists". Sal jul weer in die toekoms sien, gouer as wat jul dink.
|
| |
|
| |
Chriszinda
21 April 2007
Baie dankie, julle weet hoe om iemand te "spoil". Excellent spa choice!
|
| |
|
| |
Jolane
12 April 2007
Was absoluut ongelooflik! Het alles so geniet! Baie proffesionele diens en hantering van kliënte! Baie dankie vir alles!
|
| |
|
| |
Jackie de Vries
12 April 2007
Julle is 'n wenspan. Julle weet net hoe om ons soos "la-die-da's" te laat voel. Baie dankie, hieraan kan ek gewoond raak.
|
| |
|
| |
Elda Meyer
12 April 2007
Bederf, bederf, bederf in hoofletters. Baie dankie vir 'n wonderlike dag.
|
| |
|
| |
Marissa Bakker
30 March 2007
Dankie vir spesiale aandag!
|
| |
|
| |
Marinda Smith
23 March 2007
Baie dankie dat julle my op my huweliksherdenking soos 'n "queen" laat voel het en my man se wens nagekom het!
|
| |
|
| |
Rozlyn Jacobs
23 March 2007
Your team and spirit is absolutely wonderfull, can't wait to get back here again! Thanx
|
| |
|
| |
Tom en Veronica
20 March 2007
Thank you for re-charging our batteries. Will most definately be back.
|
| |
|
| |
Ivan en Leora
17 February 2007
Asemrowend! Dit sal verseker nie die laaste keer wees wat jul ons sien nie. Julle het ons verwagtinge oortref! Mag God jul ryklik seën.
|
| |
|
| |